Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die leiers van die Filistyne het saamgekom om in die tempel ’n groot offerfees vir hulle god Dagon te hou. Hulle het vir mekaar gesê: “Ons god het ons vyand Simson in ons hand gegee.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:23 in konteks