Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Gasa het gehoor dat Simson daar was. Hulle het toe saamgekom en by die ingang van die stad die hele nag deur vir hom gesit en wag. Hulle het deur die nag nie ’n geluid gemaak nie. Hulle het met mekaar afgespreek: “Wanneer dit lig word, gaan ons hom doodmaak.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:2 in konteks