Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Delila het vir Simson gevra: “Wanneer gaan jy ophou om met my te mors? Jy lieg nog al die tyd vir my. Sê nou regtig vir my waarmee kan jy bedwing word.”Hy sê toe vir haar: “As jy sewe van my haarlokke in die materiaal op jou weefstoel inweef en met die dwarspen vassteek, sal ek so swak wees soos enige ander mens.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:13 in konteks