Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan die einde van die twee maande het sy teruggekom na haar pa toe. Hy het met haar gemaak soos hy belowe het. Sy het nooit aan ’n man behoort nie. Dit het in Israel ’n instelling geword

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:39 in konteks