Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jefta het die Ammoniete verpletterend verslaan van Aroër af tot waar ’n mens by Minnit kom, altesaam twintig stede. By Abel-Keramim was daar ’n groot slagting. Die Ammoniete is aan die Israeliete onderwerp.

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:33 in konteks