Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jefta is toe saam met die leiers van Gilead. Die volk het hom as hulle hoof en as aanvoerder van die leër aanvaar. Hy het in Mispa alles wat hy vir die leiers van Gilead gesê het, voor die Here gaan herhaal.

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:11 in konteks