Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Juda se leiers sê toe vir hulle volksgenote van die Simeonstam: “Kom veg saam met ons teen die Kanaäniete wat op die grond bly wat met die lot vir ons aangewys is. Ons sal julle weer help om vir julle grond te gaan veg.” Die Simeoniete is toe saam met hulle.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:3 in konteks