Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Jebusiete het in Jerusalem gewoon. Die Benjaminiete kon hulle nie verdryf nie. Hulle woon tot vandag toe nog steeds saam met die Benjaminiete in Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:21 in konteks