Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 4:6-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

6. Bring die voorgeskrewe offersen vertrou op die Here.

7. Baie mense sê:“Wie sal vir ons goeie dinge wys?”Laat u glimlag oor ons skyn, Here!

8. U het vir my meer vreugde verskafas dié met graan en wyn in oorvloed.

9. Ek sal in vrede gaan lê en slaap,want U alleen, o Here,laat my veilig woon.

Lees volledige hoofstuk Psalms 4