Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 132:5-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. tot ek ’n plek gekry hetvir die Here, ’n heiligdomvir die Magtige van Jakob.”

6. Ons het gehoor die ark is in Efrata,en dit gekry in die velde van Jaär.

7. Kom ons gaan sy woning binne;laat ons laag voor Hom buig.

8. Kom na u rusplek toe, Here,U en die ark, die teken van u mag.

9. Laat u priesters geklee wordmet regverdigheid;mag u troue dienaars sing van vreugde.

Lees volledige hoofstuk Psalms 132