Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 132:1-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Here, onthou tog vir Dawiden alles wat hy deurgemaak het.

2. Hy het ’n eed voor die Here afgelê,’n gelofte gemaakaan die Magtige van Jakob:

3. “Ek sal nie huis toe gaanen na my bed toe gaan nie.

4. Ek sal my oë nie laat slaapof laat sluimer nie

5. tot ek ’n plek gekry hetvir die Here, ’n heiligdomvir die Magtige van Jakob.”

6. Ons het gehoor die ark is in Efrata,en dit gekry in die velde van Jaär.

Lees volledige hoofstuk Psalms 132