Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 131:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. My hart is nie hoogmoedig nie, Here;en my oë is nie trots nie.Ek bemoei my nie met wat vir my te grootof te moeilik is nie.

2. Maar ek het kalmte en rus gekry,soos ’n kindjie by sy moeder rus,so is my gemoed.

3. Israel, hoop op die Here,nou en vir altyd.

Lees volledige hoofstuk Psalms 131