Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 13:2-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Hoe lank sal U my bly vergeet, Here?Vir altyd?Hoe lank nog sal U anderpad kyk?

3. Hoe lank moet ek alleen planne maak,elke dag deurbringmet droefheid in my hart?Hoe lank sal my vyand die oorhand hê?

Lees volledige hoofstuk Psalms 13