Mense wat hard werk, slaap goed, maak nie saak of hulle baie of min eet nie.Maar die skatte van ryk mense laat hulle nie toe om rustig te slaap nie.