Ek het gewonder wat sal gebeuras ek my liggaam met wyn verkwik,terwyl my verstand my met wysheid begelei,as ek dwaasheid vir ’n tyd omarmtot ek vasgestel hetwat die beste is waarmee ’n mens hom sy lewe lank onder die hemel besig kan hou.