Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 12:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die tyd wanneer hy bang isvir ’n hoogteen vir alles op die pad skrik,die tyd wanneer die amandelboomin bloei staan,die sprinkaan homselfmoeisaam voortsleep.Dis die tyd wanneer ’n mens se begeertesnie meer opgewek kan word nie.Dis die tyd wanneer die mens na sy ewige woning gaan,en dié wat treurop die straat rondgaan.

Lees volledige hoofstuk Prediker 12

Kyk Prediker 12:5 in konteks