Die woorde van wyse mense is soos skerp stokke,versamelde spreuke soos spykers wat ingeslaan is.Dit is deur een Herder gegee.