Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 11:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so min as wat jy die pad van die wind ken,of weet hoe die liggaam lyk in die skoot van ’n swanger vrou,net so min verstaan jydie werk van God wat vir alles verantwoordelik is.

Lees volledige hoofstuk Prediker 11

Kyk Prediker 11:5 in konteks