Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Die dag as dit gebeur, sal daar nie meer ’n enkele verstandige mens in die hele Edom oor wees nie! Ek sal al die slim en verstandige mense uitwis in die berggebiede vanEdom.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:8 in konteks