Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al jou bondgenote sal teen jou draai. Hulle sal help om jou uit jou eie land te verjaag. Hulle maak beloftes van vrede terwyl hulle jou ondergang beplan. Mense wat van jou afhanklik was, sal vir jou ’n lokval stel sonder dat jy enigiets vermoed.”

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:7 in konteks