Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense wat in die Suidland bly, sal die berglande van Edom beset. Dié wat kom van die heuwelsvan Juda sal die Filistyne se kusvlakte kry. Nog ander sal die velde van Efraim oorneemen ook dié van Samaria.Die mense van Benjamin sal die Gileadgebied inpalm.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:19 in konteks