Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek, die Here sê: Israel sal wees soos vuur en Josef se nageslag soos ’n vlam wat brand. Edom sal wees soos ’n veld vol droë gras. Die vuur sal versprei soos ’n veldbrand en alles verteer. Niemand van die mense van Edom sal oorleef nie.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:18 in konteks