Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My volk moes op my heilige bergdie beker van straf drink.Net so sal jy en die nasies in die omgewing die straf moet drink wat Ek op julle gaan uitstort. Die nasies sal drink en rondslinger, totaal uit die geskiedenis verdwyn.Dit sal wees asof jullenooit bestaan het nie.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:16 in konteks