Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die dag is naby dat Ek, die Here, met die goddelose nasies sal afreken! Edom, soos jy met ander gemaak het, so sal met jou gedoen word. Jy sal terugbetaal wordvir alles wat jy aan ander gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:15 in konteks