Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy moes nie die poorte van my volk ingeval het terwyl so ’n groot ramp hulle getref het nie. Jy moes nie met genoegdoening toegekyk hetterwyl hulle ondergegaan het nie. Jy moes nie hulle goed gesteel het toe so ’n ramp hulle getref het nie.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:13 in konteks