Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy het verkeerd opgetree! Jy moes jou nie verlekker het toe hulle jou bloedverwante in ballingskap weggevoer hetna verafgeleë lande nie.Jy moes nie so bly gewees het oor die ongeluk wat hulle getref het nie. Dit was nie vir jou nodig om met minagting op hulle neer te sien oor hulle ellende nie.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:12 in konteks