Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Israel ’n tyd beleef het toe hulp regtig nodig was, het jy jou bloedverwante in die steek gelaat. Jy het afsydig gestaan en toekyktoe vreemde invallers Jerusalem binnegeval het. Jy het nie ’n vinger gelig om te helptoe hulle rykdom weggedra en lootjies getrek het om die stad te verdeel nie. Jy het soos een van Israel se vyande opgetree.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:11 in konteks