Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 9:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het op ’n plek gebly waar die wolk oor die tabernakel gehang het, of dit nou vir twee dae, of ’n maand, of selfs langer was. Hulle het nie van daar af weggegaan nie. Sodra die wolk egter van die tabernakel af oplig, het hulle agterna getrek.

Lees volledige hoofstuk Numeri 9

Kyk Numeri 9:22 in konteks