Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het ’n opdrag aan Moses in die Sinaiwoestyn in die vroeë lente gegee. Dit was in die tweede jaar nadat hulle uit Egipte weg is. Hy het vir hom gesê:

Lees volledige hoofstuk Numeri 9

Kyk Numeri 9:1 in konteks