Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele kandelaar was van sy voetstuk af tot bo by die amandelblommetjies van uitgeslaande goud gemaak. Dit was presies volgens die plan gemaak wat die Here vir Moses voorgehou het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:4 in konteks