Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs al is dit die persoon se pa, of ma, broer of suster wat dood is, mag hulle nie hulleself onrein maak deur hulle oorlede familie nie. Hulle hare wys dat hulle God se nasireërs is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:7 in konteks