Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester sal een as ’n sonde-offer bring en die ander as ’n brandoffer. Die priester sal dan versoening bewerkstellig vir die skuld wat die lyk oor die nasireër gebring het. Op daardie dag sal die persoon sy hare opnuut aan die Here wy.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:11 in konteks