Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here sê toe vir Moses:

2. “Sê vir die Israeliete: As enige persoon, man of vrou, ’n gelofte aflê om ’n nasireër vir die Here te wees,

3. mag die persoon nie sterk drank, of asyn wat van wyn gemaak is, of gefermenteerde druiwesap, of vars druiwe of rosyntjies eet nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6