Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester moet haar dan laat sweer en vir haar sê: ‘Mag hierdie bitter water wat vervloeking bring, niks aan jou doen as jy nie by ’n ander man geslaap het nie en nie jouself besoedel het deur ontrou aan jou man te wees nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:19 in konteks