Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ná die priester die vrou voor die Here laat kom staan het, moet hy haar hare losmaak en die offer in haar hande sit. Hy moet die bitter water in sy hand hou. Die water kan ’n vloek bring oor die een wat skuldig is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:18 in konteks