Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos die Here hom beveel het, het Moses vir elkeen afsonderlik sy werk uitgedeel en gesê waarvoor hy verantwoordelik is. Moses het elkeen getel soos die Here vir hom gesê het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:49 in konteks