Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:44-46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

44. Hulle was 3 200.

45. Dit was almal van die Merariete wat diens moes doen. Moses en Aäron het hulle getel soos die Here vir hulle gesê het.

46. So het Moses en Aäron en die leiers van die gemeenskap al die Leviete volgens hulle familie- en stamgroepe getel.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4