Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die regop pale van die binnehof rondom die tabernakel met hulle voetstukke, die tentpenne, die toue en alles wat daarmee saam gebruik word, is hulle verantwoordelikheid. Jy moet vir elkeen afsonderlik sê wat hy moet versorg.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:32 in konteks