Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Eleasar, die priester Aäron se seun, is verantwoordelik vir die olie van die kandelaar, die geurige wierook, die daaglikse graanoffer en die salfolie. Die hele tabernakel en alles wat daarin gebruik word, is Eleasar se verantwoordelikheid.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:16 in konteks