Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het toe vir Moses en Aäron gesê:

2. “Neem ook ’n sensus op van die Kehatiete onder die Leviete, volgens hulle afsonderlike familie- en stamgroepe.

3. Tel almal wat tussen 30 en 50 jaar oud is, wat in die tabernakel diens kan kom doen.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4