Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 35:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die dorpe wat julle vir hulle afstaan, moet uit die Israeliete se eie grondgebied kom. Die groter stamme moet meer dorpe afstaan en die kleiner stamme minder. Elke stam moet aan die Leviete blyplek gee in verhouding tot die grond wat hy gekry het.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 35

Kyk Numeri 35:8 in konteks