Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 35:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die regters moet die beskuldigde beskerm teen die familie wat wil wraak neem. Hulle moet hom terugstuur na die plek van asiel waarheen hy gevlug het. Hy moet daar bly totdat die hoëpriester, wat vir sy amp met olie gesalf is, die dag doodgaan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 35

Kyk Numeri 35:25 in konteks