Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 32:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe die gebied van Sihon, die koning van die Amoriete, en die gebied van Og, die koning van Basan, die hele streek met al sy stede en die dorpe daar rondom, vir die stamme Gad en Ruben en die halwe stam van Manasse, die seun van Josef, gegee.

Lees volledige hoofstuk Numeri 32

Kyk Numeri 32:33 in konteks