Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 3:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses, Aäron en sy seuns wat namens die Israeliete by die tabernakel diens moes doen, het aan die oostekant van die heiligdom gebly, aan die kant waar die son opkom. Hulle moes die heiligdom oppas. Enigiemand anders wat daar gekom het, moes doodgemaak word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 3

Kyk Numeri 3:38 in konteks