Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 3:18-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. Die afstammelinge van Gerson was Libni en Simi.

19. Die Kehatgroep se nageslag was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.

20. Merari se mense was Magli en Musi. Dit was al Levi se afstammelinge.

21. Die Gersoniete het bestaan uit die familiegroepe van Libni en Simi.

Lees volledige hoofstuk Numeri 3