Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die seuns wat eerste gebore word, behoort mos aan My. Sedert Ek al die oudste seuns van die Egiptenaars doodgemaak het, het Ek die eerste een wat van mense en diere gebore word in Israel vir Myself opgeëis. Hulle behoort aan My.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 3

Kyk Numeri 3:13 in konteks