Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 28:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Op die eerste dag van die Fees van die Weke bring julle ’n offer uit die nuwe graan wat geoes is. Op hierdie dag moet daar ’n gewyde byeenkoms vir die Here wees. Julle mag nie op daardie dag julle gewone werk doen nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 28

Kyk Numeri 28:26 in konteks