Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 26:59 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die naam van Amram se vrou was Jogebed. Sy was ook uit die nageslag van Levi. Sy is in Egipte gebore. Haar en Amram se kinders was Aäron en Moses en hulle suster Mirjam.

Lees volledige hoofstuk Numeri 26

Kyk Numeri 26:59 in konteks