Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 26:46-49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

46. Aser het ook ’n dogter gehad met die naam Serag.

47. Die groepe uit Aser was in geheel 53 400. Stam van Naftali

48. Die groepe uit Naftali was dié van Jagseël, Guni,

49. Jeser en Sillem.

Lees volledige hoofstuk Numeri 26