Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 26:21-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. Die Peresgroep het weer bestaan uit die families Gesron en Gamul.

22. Die Judafamilies was altesaam 76 500 man. Stam van Issaskar

23. Van Issaskar het die groepe van Tola, Puwwa,

24. Jasub en Simron gekom.

25. Die Issaskargroepe was 64 300. Stam van Sebulon

Lees volledige hoofstuk Numeri 26